Modulekode | MOW 217 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Detailblootstelling aan vervaardigingsprosesse insluitende hittebehandeling. Detailblootstelling aan masjienelemente. Konseptuele raamwerk van ontwerpproses insluitende lewensiklus, ergonomika, materiaalseleksie, vervaardiging- en veiligheidsfaktoroorwegings. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MGC 110 |
Kontaktyd | 4 tutoriale per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App